Arturo Michelangeli | |
---|---|
Arturo Benedetti Michelangeli in 1960 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Arturo Benedetti Michelangeli |
Gebore | 5 Januarie 1920 Brescia, Italië |
Sterf | 12 Junie 1995 (op 75) Lugano, Switserland |
Beroep(e) | Pianis |
Instrumente | Klavier |
Jare aktief | 1938–1993 |
Arturo Benedetti Michelangeli (* 5 Januarie 1920 – 12 Junie 1995) was 'n Italiaanse pianis van Klassieke musiek. Hy word beskou as een van die grootste pianiste van die 20ste eeu [1] en is vergelyk met pianiste soos Emil Gilels, Vladimir Horowitz, Sviatoslav Richter, Arthur Rubinstein en Glenn Gould.[2]